'n Induktor is 'n passiewe elektriese komponent wat energie stoor in die vorm van 'n magnetiese veld. Die induktor word in elektriese stroombane gebruik vir die induktiewe eienskap van die induktor.

Induktansie, wat in henry gemeet word, is 'n effek van die magnetiese veld wat om 'n stroomdraende geleier gevorm word. 'n Elektriese stroom wat deur 'n geleier vloei veroorsaak 'n magnetiese veld om die geleier. 'n Verandering in die stroom veroorsaak 'n verandering in die magnetiese veld. Hierdie verandering in die magnetiese veld veroorsaak dat daar 'n elektromotoriese krag (emk) geskep word wat teen die stroom verandering werk. Induktansie kwantifiseer die hoeveelheid emk wat geskep word per eenheidsverandering in die elektriese stroom. Byvoorbeeld, 'n induktor met 'n induktansie van 1 henry skep 'n emk van 1 volt as die stroom deur die induktor verander teen 1 ampère per sekonde. Die induktansie van 'n geleier kan vermeerder word deur die geleier in 'n spoel te draai sodat die magnetiese vloed ingeperk word deur die spoel . Andersinds kan die spoel gedraai word om 'n materiaal met 'n hoë permeabiliteit.

Energie [wysig]

Die energie, wat in joules gemeet word, wat gestoor word in 'n induktor word bereken deur die vergelyking:

waar L die induktansie van die induktor is, enI die stroom is wat deur die geleier vloei.

Vervaardiging van induktors [wysig]

Induktors word gewoonlik vervaardig deur 'n geleidende materiaal, gewoonlik koper in 'n spoel te draai. 'n Ferromagnetiese materiaal soos Ferriet kan as kern gebruik word om die induktansie van die induktor te verhoog. Sommige induktors se kern kan verstel word om 'n verstelbare induktor te maak. Induktors kan ook op stroombaan borde geëts word deur 'n spiraal vormige spoor (trace) (gewoonlik vierkantig of reghoekig). Induktors word op geïntegreerde stroombane vervaardig deur van dieselfde prosesse gebruik te maak as die wat gebruik word om mikroskywe te vervaardig. In die geval word aluminium gewoonlik gebruik as geleier. Werklike induktors word nie gewoonlik gebruik in geïntegreerde stroombane nie, aangesien hulle te groot is op so 'n klein skaal. Vir praktiese doeleindes word 'n stroombaan wat 'n gyrator genoem word gebruik. 'n Gyrator stroombaan gebruik operasionele versterkers en 'n kapasitor om 'n stroombaan te skep wat eienskappe van 'n induktor het. Klein induktors by baie hoë frekwensies word vervaardig deur 'n draad deur 'n ferriet silinder of kraaltjie te druk.

In elektriese stroombane [wysig]

'n Induktor bied weerstand teen verandering in elektriese stroom. 'n Ideale induktor bied geen weerstand teen gelykstroom nie, behalwe wanneer die stroom aan- of afgeskakel word, in die geval is die stroom verandering meer geleidelik. Regte induktors word van materiaal vervaardig wat elektriese weerstand bied teen selfs gelykstroom en is dus nie ideaal nie.

Die verhouding tussen 'n tydvariërende elektriese spanning v(t) oor 'n induktor met induktansie en tydvariërende elektriese stroom i(t) deur die induktor word in die algemeen beskryf deur die differensiaalvergelyking

Hierdie verhouding staan bekend as Lenz se wet wat rondom 1833, as 'n uitbreiding van Faraday se wet, deur Heinrich Lenz ontdek is.

Wanneer 'n sinusvormige wisselstroom deur die induktor vloei, word 'n sinusvormige spanning geïnduseer. Die amplitude van die spanning het 'n direkte verhouding met die amplitude van die stroom (IP) en die frekwensie (f) van die sinusvormige stroom deur die volgende verhouding.

Daar kan duidelik gesien word dat die fase van die stroom die spanning met 90 grade volg.

Fasor stroombaananalise en impedansie [wysig]

Deur van fasors gebruik te maak word die impedansie van 'n induktor gegee deur die volgende vergelyking:

waar die induktiewe reaktansie is, die hoek frekwensie is,L die induktansie is,f die frekwensie is, enj die imaginêre eenheid is.

Laplace stroombaananalise (s-vlak) [wysig]

Wanneer die Laplace transform in stroombaan analise gebruik word, word die oordrag impedansie van 'n ideale induktor met nie-ideale stroom voorgestel in die s-vlak deur die vergelyking:

waar L die induktansie is, ens die komplekse frekwensie is.

Wanneer daar 'n aanvanklike stroom deur die induktor vloei, word dit voorgestel deur:

  • 'n spanningsbron in serie met die induktor te plaas met die waarde:

(Let daarop dat die polariteit van die spanningsbron die aanvanklike stroom teenstaan)

  • 'n stroombron in parallel met die induktor te plaas met die waarde:

waar L die induktansie van die induktor is, enI0 die aanvanklike stroom in die induktor is.

Induktornetwerke [wysig]

Die spanningsval oor die induktors in 'n parallelle konfigurasie is dieselfde, maar die stroom deur elke induktor kan verskil. Die totale stroom in die netwerk is die som van die strome in elke induktor. Die ekwivalente totale induktansie (Ltot) van die netwerk word bereken deur:

Die stroom deur die induktors in 'n serie-konfigurasie is dieselfde, maar die spanningsval oor elke induktor kan verskil. Die totale spanningsval oor die netwerk is die som van die spanningsval oor elke induktor. Die ekwivalente totale induktansie (Ltot) van die netwerk word bereken deur:

Hierdie eenvoudige verhoudings is slegs waar as daar geen gemeenskaplike koppeling van magnetiese velde tussen individuele induktors is nie.

Q-faktor [wysig]

'n Ideale induktor het geen verliese ongeag die hoeveelheid stroom wat deur die induktor vloei. Werklike induktors het wel 'n weerstand teen die vloei van stroom aangesien die spoel van materiaal vervaardig word wat weerstand bied. Aangesien die spoel weerstand in series met die induktor is word dit die series weerstand van die induktor genoem. Die series weerstand van 'n induktor skakel die elektriese stroom deur die spoel om na hitte. Dit veroorsaak 'n verlies in die induktor se kwaliteit. Hierdie kwaliteit word deur die kwaliteit faktor of Q-faktor van die induktor gekwantifiseer. Die Q-faktor van 'n induktor is die verhouding tussen die induktansie en series weerstand van die induktor by 'n spesifieke frekwensie. Die induktor neig na 'n ideale induktor as die Q-faktor groter word. Die Q-faktor van 'n induktor word bereken deur die vergelyking:

waar L die induktansie van die induktor is,R die series weerstand van die spoel materiaal is, en  die hoek frekwensie is.

Waneer 'n hoë stroom deur 'n induktor vloei wat 'n ferromagnetiese kern het kan dit versadig. Dit veroorsaak dat die Q-faktor van die induktor drasties verminder. Hierdie verskeinsel kan voorkom word deur van lug kern induktor gebruik te maak. Die nadeel is dat lug kern induktor grooter is as ferromagnetiese kern induktors.

Deur gebruik te maak van 'n supergeleier allooi spoel wat in vloeibare helium of vloeibare stikstof gedompel word kan 'n amper ideale induktor gemaak word (Q-faktor wat na oneindig neig). In hierdie super afgekoelde spoel verdwyn die series weerstand. Aangesien hierdie induktor virtueel geen verliese het nie kan energie effektief gestoor word in die magneetveld wat om die induktor vorm.

Toepassings [wysig]

Induktors is verwant aan elektromagnete in struktuur, maar word gebruik met die doel om energie te stoor in die vorm van 'n magneetveld.

Induktors word gebruik in analoog stroombane en sein prosessering. Saam met kapasitors en ander komponente word induktors gebruik om elektriese filters te maak. 'n Elektriese filter kan 'n sein met spesifieke frekwensie uit filter. Induktors wat bekend staan as smoorspoelle word saam met kapasitors gebruik om die ruis van gelykstroom elektriese toevoer uit te filter. Baie klein induktors was bestaan uit 'n ferriet kraaltjie of torus wat om 'n elektriese kabel geplaas word verhoed dat hoë frekwensie interferensie deur die kabel versprei word. Klein induktor en kapasitor kombinasies word in resonante netwerke gebruik vir radio-opvangs en uitsaai.

Twee of meer magneties gekoppelde induktors vorm 'n transformator wat 'n fundamentele komponent is in elektrisiteits voorsiening netwerke.

'n Induktor kan gebruik word as 'n energie stoor toestel in 'n skakel kragbron. Die induktor word gelaai vir 'n spesifieke fraksie van die skakel kragbron reguleerder frekwensie en ontlaai vir die oorblywende siklus. Die laai/ontlaai verhouding bepaal die uitset tot inset spannings verhouding.

Induktors word ook gebruik in elektrisiteitsvoorsiening netwerke, om stelsel spannings te onderdruk, of stroom te beperk. In die veld staan induktors bekend as reaktors.

Aangesien transformators groot en swaar komponente is word hulle al hoe minder in moderne 50Hz elektriese toestelle gebruik. Half geleier skakel kragbronne maak gebruik van kleiner transformators wat by hoër frekwensies werk as lineêre kragbronne. Elektriese stroombane word ontwerp om klein induktors te gebruik waar nodig, anders word groot induktors vervang met 'n gyrator stroombaan.

引用出處:

http://af.wikipedia.org/wiki/Induktor

歡迎來到Bewise Inc.的世界,首先恭喜您來到這接受新的資訊讓產業更有競爭力,我們是提供專業刀具製造商,應對客戶高品質的刀具需求,我們可以協助客戶滿足您對產業的不同要求,我們有能力達到非常卓越的客戶需求品質,這是現有相關技術無法比擬的,我們成功的滿足了各行各業的要求,包括:精密HSS DIN切削刀具協助客戶設計刀具流程DIN or JIS 鎢鋼切削刀具設計NAS986 NAS965 NAS897 NAS937orNAS907 航太切削刀具,NAS航太刀具設計超高硬度的切削刀具醫療配件刀具設計複合式再研磨機PCD地板專用企口鑽石組合刀具粉末造粒成型機主機版專用頂級電桿SMD一体化粉末合金電感全自動無人化設備common mode電感全自動設備PCBN刀具PCD刀具單晶刀具PCD V-Cut捨棄式圓鋸片組粉末成型機航空機械鉸刀主機版專用頂級電汽車業刀具設計電子產業鑽石刀具木工產業鑽石刀具銑刀與切斷複合再研磨機銑刀與鑽頭複合再研磨機銑刀與螺絲攻複合再研磨機等等。我們的產品涵蓋了從民生刀具到工業級的刀具設計;從微細刀具到大型刀具;從小型生產到大型量產;全自動整合;我們的技術可提供您連續生產的效能,我們整體的服務及卓越的技術,恭迎您親自體驗!!

BW Bewise Inc. Willy Chen willy@tool-tool.com  bw@tool-tool.com  www.tool-tool.com skype:willy_chen_bw  Head &Administration Office No.13,Shiang Shang 2nd St., West Chiu Taichung,Taiwan 40356 http://www.tool-tool.com/ / FAX:+886 4 2471 4839 N.Branch 5F,No.460,Fu Shin North Rd.,Taipei,Taiwan S.Branch No.24,Sec.1,Chia Pu East Rd.,Taipao City,Chiayi Hsien,Taiwan

Welcome to BW tool world! We are an experienced tool maker specialized in cutting tools. We focus on what you need and endeavor to research the best cutter to satisfy users demand. Our customers involve wide range of industries, like mold & die, aerospace, electronic, machinery, etc. We are professional expert in cutting field. We would like to solve every problem from you. Please feel free to contact us, its our pleasure to serve for you. BW product including: cutting toolaerospace tool .HSS  DIN Cutting toolCarbide end millsCarbide cutting toolNAS Cutting toolNAS986 NAS965 NAS897 NAS937orNAS907 Cutting Tools,Carbide end milldisc milling cutter,Aerospace cutting toolhss drillФрезерыCarbide drillHigh speed steelCompound SharpenerMilling cutterINDUCTORS FOR PCD’CVDD(Chemical Vapor Deposition Diamond )’PCBN (Polycrystalline Cubic Boron Nitride) Core drillTapered end millsCVD Diamond Tools Inserts’PCD Edge-Beveling Cutter(Golden FingerPCD V-CutterPCD Wood toolsPCD Cutting toolsPCD Circular Saw BladePVDD End Millsdiamond tool. INDUCTORS FOR PCD . POWDER FORMING MACHINE Single Crystal Diamond Metric end millsMiniature end millsСпециальные режущие инструментыПустотелое сверло Pilot reamerFraisesFresas con mango PCD (Polycrystalline diamond) ‘FresePOWDER FORMING MACHINEElectronics cutterStep drillMetal cutting sawDouble margin drillGun barrelAngle milling cutterCarbide burrsCarbide tipped cutterChamfering toolIC card engraving cutterSide cutterStaple CutterPCD diamond cutter specialized in grooving floorsV-Cut PCD Circular Diamond Tipped Saw Blade with Indexable Insert PCD Diamond Tool Saw Blade with Indexable InsertNAS toolDIN or JIS toolSpecial toolMetal slitting sawsShell end millsSide and face milling cuttersSide chip clearance sawsLong end millsend mill grinderdrill grindersharpenerStub roughing end millsDovetail milling cuttersCarbide slot drillsCarbide torus cuttersAngel carbide end millsCarbide torus cuttersCarbide ball-nosed slot drillsMould cutterTool manufacturer.

Bewise Inc.  www.tool-tool.com

ようこそBewise Inc.の世界へお越し下さいませ、先ず御目出度たいのは新たな

情報を受け取って頂き、もっと各産業に競争力プラス展開。

弊社は専門なエンドミルの製造メーカーで、客先に色んな分野のニーズ

豊富なパリエーションを満足させ、特にハイテク品質要求にサポート致します。

弊社は各領域に供給できる内容は:

(1)精密HSSエンドミルのR&D

(2)Carbide Cutting tools設計

(3)鎢鋼エンドミル設計

(4)航空エンドミル設計

(5)超高硬度エンドミル

(6)ダイヤモンドエンドミル

(7)医療用品エンドミル設計

(8)自動車部品&材料加工向けエンドミル設計

弊社の製品の供給調達機能は:

(1)生活産業~ハイテク工業までのエンドミル設計

(2)ミクロエンドミル~大型エンドミル供給

(3)小Lot生産~大量発注対応供給

(4)オートメーション整備調達

(5)スポット対応~流れ生産対応

弊社の全般供給体制及び技術自慢の総合専門製造メーカーに貴方のご体験を御待ちしております。   

Bewise Inc. talaşlı imalat sanayinde en fazla kullanılan ve üç eksende (x,y,z) talaş kaldırabilen freze takımlarından olan Parmak Freze imalatçısıdır. Çok geniş ürün yelpazesine sahip olan firmanın başlıca ürünlerini Karbür Parmak Frezeler, Kalıpçı Frezeleri, Kaba Talaş Frezeleri, Konik Alın Frezeler, Köşe Radyüs Frezeler, İki Ağızlı Kısa ve Uzun Küresel Frezeler, İç Bükey Frezeler vb. şeklinde sıralayabiliriz.

BW специализируется в научных исследованиях и разработках, и снабжаем самым высокотехнологичным карбидовым материалом для поставки режущих / фрезеровочных инструментов для почвы, воздушного пространства и электронной индустрии. В нашу основную продукцию входит твердый карбид / быстрорежущая сталь, а также двигатели, микроэлектрические дрели, IC картонорезальные машины, фрезы для гравирования, режущие пилы, фрезеры-расширители, фрезеры-расширители с резцом, дрели, резаки форм для шлицевого вала / звездочки роликовой цепи, и специальные нано инструменты. Пожалуйста, посетите сайт  www.tool-tool.com  для получения большей информации.

BW is specialized in R&D and sourcing the most advanced carbide material with high-tech coating to supply cutting / milling tool for mould & die, aero space and electronic industry. Our main products include solid carbide / HSS end mills, micro electronic drill, IC card cutter, engraving cutter, shell end mills, cutting saw, reamer, thread reamer, leading drill, involute gear cutter for spur wheel, rack and worm milling cutter, thread milling cutter, form cutters for spline shaft/roller chain sprocket, and special tool, with nano grade. Please visit our web  www.tool-tool.com  for more info.

 

arrow
arrow
    全站熱搜

    beeway 發表在 痞客邦 留言(0) 人氣()