Bewise Inc. www.tool-tool.com Reference source from the internet.

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Spring na: navigasie, soek

'n Duikboot is 'n watervoertuig wat spesifiek ontwerp is om onder water te vaar. Duikbote word gebruik om onderwaternavorsing te doen en om dieper onder die water te werk as wat mense kan duik. Sulke gebruike sluit eksplorasie in en die terugbring van voorwerpe wat gesink het. Die meeste groot vlote gebruik duikbote vir militêre doeleindes.

Die Engelsman, William Bourn het in 1580 die eerste beskrywing van 'n duikboot gepubliseer. Die eerste werkende duikboot is in 1623 ontwerp vir koning Jakobus I van Engeland deur die Hollander Cornelius Drebbel. Volgens berigte was die duikboot 'n omgekeerde roeiboot met twaalf roeiers wat langs die Teemsrivier af beweeg het. Daar is egter geen aanvaarde verduidelikings van hoe die boot werklik gewerk het nie.

Die eerste duikbote is gebruik om navorsing te doen onder die water. Daar is egter gou gesien dat duikbote geweldige voordele inhou op militêre gebied. Die eerste militêre duikboot is die Skilpad ("Turtle") genoem. Die Turtle het plek gehad vir een persoon en moes met die hand bestuur word. Die geskiedenis van duikbote is deurspek met verhale van duikbote wat gesink of verdwyn het.

Sommige moderne duikbote is kerngedrewe, kan baie diep duik en kan maande lank onder die water bly.


BW Bewise Inc. Willy Chen willy@tool-tool.com bw@tool-tool.com www.tool-tool.com skype:willy_chen_bw mobile:0937-618-190 Head &Administration Office No.13,Shiang Shang 2nd St., West Chiu Taichung,Taiwan 40356 TEL:+886 4 24710048 / FAX:+886 4 2471 4839 N.Branch 5F,No.460,Fu Shin North Rd.,Taipei,Taiwan S.Branch No.24,Sec.1,Chia Pu East Rd.,Taipao City,Chiayi Hsien,Taiwan

Welcome to BW tool world! We are an experienced tool maker specialized in cutting tools. We focus on what you need and endeavor to research the best cutter to satisfy users demand. Our customers involve wide range of industries, like mold & die, aerospace, electronic, machinery, etc. We are professional expert in cutting field. We would like to solve every problem from you. Please feel free to contact us, its our pleasure to serve for you. BW product including: cutting toolaerospace tool .HSS Cutting toolCarbide end millsCarbide cutting toolNAS Cutting toolCarbide end millAerospace cutting toolCarbide drillHigh speed steelMilling cutterCore drillTapered end millsMetric end millsMiniature end millsPilot reamerElectronics cutterStep drillMetal cutting sawDouble margin drillGun barrelAngle milling cutterCarbide burrsCarbide tipped cutterChamfering toolIC card engraving cutterSide cutterNAS toolDIN toolSpecial toolMetal slitting sawsShell end millsSide and face milling cuttersSide chip clearance sawsLong end millsStub roughing end millsDovetail milling cuttersCarbide slot drillsCarbide torus cuttersAngel carbide end millsCarbide torus cuttersCarbide ball-nosed slot drillsMould cutterTool manufacturer.

Bewise Inc. www.tool-tool.com
arrow
arrow
    全站熱搜

    beeway 發表在 痞客邦 留言(0) 人氣()