Bewise Inc. www.tool-tool.com Reference source from the internet.

Rekenaargesteunde ontwerp (RGO) is die gebruik van 'n wye verskeidenheid rekenaargebaseerde hulpmiddelle om ingenieurs, argitekte en ander professionele ontwerpers te steun in hul ontwerpaktiwiteite. Dit is die hoof meetkundige hulpmiddel tydens bestuur van 'n produk se lewenssiklus en behels programmatuur en soms spesiale hardeware. Bestaande pakette wissel van 2 dimensionele vektorgebaseerde tekenstelsels tot 3 dimensionele parametriese oppervlaktes en ruimtemeetkundige modellering.

Inleiding [wysig]

Rekenaargesteunde ontwerp word gebruik om produkte te ontwikkel wat kan bestaan uit goedere wat deur verbruikers gebruik word of goedere wat gebruik word in die vervaardiging van ander produkte. Rekenaargesteunde ontwerp word ook gebruik in die ontwerp van gereedskap en masjinerie wat gebruik word in die vervaardiging van ander komponente. RGO word ook gebruik tydens die tegniese tekening en ontwerp van alle soorte geboue, vanaf klein wooneenhede tot die grootste kommersiële en nywerheidsgeboue (hospitale en fabrieke).

RGO word regdeur die ingenieurswese proses vanaf konsepontwerp, uitleg en die gedetaïlleerde ingenieursanalise van komponente tot en met die beskrywing van die vervaardigingsmetodes ingespan.

Gebruiksvelde [wysig]

Argitektuur [wysig]

Programmatuur kan resultate in 'n verskeidenheid formate lewer, maar tipies word 'n grafies gebaseerde resultaat gelewer wat dan gebruik kan word om sketse vir goedkeuring van 'n konsep te lewer en dan ook uiteindelik die uiteindelike werkstekeninge. 'n Voorbeeld sou 'n strukturele ontwerpspaket wees wat gebruik word om die integriteit van 'n staalraamgebou te ondersoek deur die nodige berekeninge te doen om die grootte, sterkte en plasing van komponente te bepaal en die impak van eksterne faktore soos windbelading te evalueer. Die uitset wat gelewer word vanaf so 'n paket is dikwels 'n lys van materiaalbenodighede en sketse wat deur 'n tegniese tekeningpaket verfyn kan word vir die lewer van konstruksietekeninge.

Rekenaargesteunde tekeninge, verwys normaalweg na die tegniese tekeningkomponent van die projek, waar 'n rekenaar die tradisionele tekenbord vervang. Die inset tot hierdie deel van die ontwerp-proses kan die vorm aanneem van gespesialiseerde berekeningspakette, reeds bestaande tekeninge van komponente, grafiese beelde soos kaarte, fotos en ander media of soms selfs handsketse deur die ontwerper self. Die persoon wat dan die RGO-sagteware bestuur se taak is dan om die insette saam te voeg om tekeninge en spesifikasies te lewer wat op hul beurt weer gebruik kan word om 'n raming te maak van materiaalhoeveelhede benodig en totale projekkoste en dan ook die uiteindelike gedetaïlleerde tekeninge op te stel om die struktuur te bou.

Die spektrum van argitektoniese en ingenieursprojekte waar rekenaargesteunde tekenwerk betrokke is, is wyd uiteenlopend en sluit in argitektoniese-, meganiese-, elektriese-, strukturele-, hidroliese-, binnenshuise ontwerp-, tuinbou- en siviele konstruksieprojekte in. Rekenaargesteunde ontwerpprogrammatuur kan ook gebruik word om insette te lewer tot die ander vorme van ontwerpkommunikasie soos 3D visualisering, modelbou, animasie voorstellings om maar 'n paar te noem.

Rekenaargesteunde tekeningprogrammatuur is ook 'n basiese hulpmiddel in ander dissiplines wat verwant is aan argitektuur, byvoorbeeld in Siviele ingenieurswese, by landskapsargitektuur, in padbou, dreineringstelselsontwerp, in kartografie, die opstel van landmetertekeninge vir die beskrywing van grondplanne vir wetlike doeleindes ensomeer.


歡迎來到Bewise Inc.的世界,首先恭喜您來到這接受新的資訊讓產業更有競爭力,我們是提供專業刀具製造商,應對廠商高品質的刀具需求,我們可以協助廠商滿足您對產業的不同要求,我們有能力達到非常卓越的客戶需求品質,這是現有相關技術無法比擬的,我們成功的滿足了各行各業的要求,包括:精密HSS DIN切削刀具、協助客戶設計刀具流程、DIN or JIS 鎢鋼切削刀具設計、NAS986 NAS965 NAS897 NAS937orNAS907 航太切削刀具,NAS航 太刀具設計、超高硬度的切削刀具、醫療配件刀具設計、汽車業刀具設計、電子產業鑽石刀具、木工產業鑽石刀具等等。我們的產品涵蓋了從民生刀具到工業級的刀 具設計;從微細刀具到大型刀具;從小型生產到大型量產;全自動整合;我們的技術可提供您連續生產的效能,我們整體的服務及卓越的技術,恭迎您親自體驗!!

BW Bewise Inc. Willy Chen willy@tool-tool.com bw@tool-tool.com www.tool-tool.com skype:willy_chen_bw mobile:0937-618-190 Head &Administration Office No.13,Shiang Shang 2nd St., West Chiu Taichung,Taiwan 40356 TEL:+886 4 24710048 / FAX:+886 4 2471 4839 N.Branch 5F,No.460,Fu Shin North Rd.,Taipei,Taiwan S.Branch No.24,Sec.1,Chia Pu East Rd.,Taipao City,Chiayi Hsien,Taiwan

Welcome to BW tool world! We are an experienced tool maker specialized in cutting tools. We focus on what you need and endeavor to research the best cutter to satisfy users demand. Our customers involve wide range of industries, like mold & die, aerospace, electronic, machinery, etc. We are professional expert in cutting field. We would like to solve every problem from you. Please feel free to contact us, its our pleasure to serve for you. BW product including: cutting toolaerospace tool .HSS DIN Cutting toolCarbide end millsCarbide cutting toolNAS Cutting toolNAS986 NAS965 NAS897 NAS937orNAS907 Cutting Tools,Carbide end millAerospace cutting toolФрезерыCarbide drillHigh speed steelMilling cutterCVDD(Chemical Vapor Deposition Diamond )PCBN (Polycrystalline Cubic Boron Nitride) Core drillTapered end millsCVD Diamond Tools Inserts’PCD Edge-Beveling Cutter(Golden Finger’PCD V-Cutter’PCD Wood tools’PCD Cutting tools’PCD Circular Saw Blade’PVDD End Mills’diamond tool Single Crystal Diamond Metric end millsMiniature end millsСпециальные режущие инструменты Пустотелое сверло Pilot reamerFraisesFresas con mango PCD (Polycrystalline diamond) FreseElectronics cutterStep drillMetal cutting sawDouble margin drillGun barrelAngle milling cutterCarbide burrsCarbide tipped cutterChamfering toolIC card engraving cutterSide cutterNAS toolDIN or JIS toolSpecial toolMetal slitting sawsShell end millsSide and face milling cuttersSide chip clearance sawsLong end millsStub roughing end millsDovetail milling cuttersCarbide slot drillsCarbide torus cuttersAngel carbide end millsCarbide torus cuttersCarbide ball-nosed slot drillsMould cutterTool manufacturer.

Bewise Inc. www.tool-tool.com

BW специализируется в научных исследованиях и разработках, и снабжаем самым высокотехнологичным карбидовым материалом для поставки режущих / фрезеровочных инструментов для почвы, воздушного пространства и электронной индустрии. В нашу основную продукцию входит твердый карбид / быстрорежущая сталь, а также двигатели, микроэлектрические дрели, IC картонорезальные машины, фрезы для гравирования, режущие пилы, фрезеры-расширители, фрезеры-расширители с резцом, дрели, резаки форм для шлицевого вала / звездочки роликовой цепи, и специальные нано инструменты. Пожалуйста, посетите сайт www.tool-tool.com для получения большей информации.

BW is specialized in R&D and sourcing the most advanced carbide material with high-tech coating to supply cutting / milling tool for mould & die, aero space and electronic industry. Our main products include solid carbide / HSS end mills, micro electronic drill, IC card cutter, engraving cutter, shell end mills, cutting saw, reamer, thread reamer, leading drill, involute gear cutter for spur wheel, rack and worm milling cutter, thread milling cutter, form cutters for spline shaft/roller chain sprocket, and special tool, with nano grade. Please visit our web www.tool-tool.com for more info.

arrow
arrow
    全站熱搜

    beeway 發表在 痞客邦 留言(0) 人氣()